Get Adobe Flash player
  • 1.jpg
  • 2.jpg
  • 3.jpg
  • 4.jpg
  • 5.jpg

Welcome to the homepage of the SAAACA-VRIJSTAAT

"If terms like Martini Henry, Mauser, Lee-Enfield, Winchester, Monkeytail, Luger, Musgrave, FN-FAL etc. excites you, then you have come to the right place!

SAAACA Vrijstaat is one of South Africa's largest and most active arms and ammunition collector's associations. We are based in Bloemfontein, but have members from across Southern Africa.

Please browse through our new improved website for more information on what we have to offer you as a member. Download our newsletters, follow our busy annual events calendar and become part of the fascinating world of firearm and ammunition collecting.

Please feel free to contact us by clicking on the contact page.

Welkom by die tuisblad van die SAWAVV-VRIJSTAAT

"As terme soos Martini Henry, Mauser, Lee-Enfield, Winchester, Aapstert, Luger, Musgrave, FN-FAL ens. jou opgewonde maak, dan is jy nou op die regte plek!

SAWAVV Vrijstaat is een van Suid-Afrika se grootste en mees aktiewe wapen-en ammunisie versamelaarsvenigings. Ons is gebaseer in Bloemfontein, maar het lede van regoor Suider-Afrika.

Kyk asseblief deur ons nuwe en verbeterde webwerf vir meer inligting oor wat ons u bied as 'n lid. Laai ons nuusbriewe af, volg ons besige jaarlikse kalender en word deel van die fassinerende wêreld om vuurwapens en ammunisie te versamel.

Voel asseblief vry om ons te kontak deur te kliek op die kontak bladsy.

NEWSLETTER

REGISTER AND RECEIVE OUR YOUNGEST NEWS, ACTIVITIES AND EVENTS STRAIGHT TO YOUR EMAIL ADDRESS.